RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Categoria: Affari

Ascolta l'ultimo episodio:

Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, verduidelik wat die motivering agter ’n nuwe inflasieteiken is en hoe dit rentekoerse kan beïnvloed.

Episodi precedenti

  • 13931 - Wat beteken ‘n nuwe inflasieteiken vir die wat geld skuld? 
    Fri, 16 May 2025 - 0h
  • 13930 - Die BBC sê al sy programme gaan na die internet skuif 
    Fri, 16 May 2025 - 0h
  • 13929 - So lyk die toestand van mediese sorg hier in Suid-Afrika 
    Fri, 16 May 2025 - 0h
  • 13928 - Kenners antwoord luisteraarsvrae 
    Fri, 16 May 2025 - 0h
  • 13927 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 16 Mei 2025 
    Fri, 16 May 2025 - 0h
Mostra più episodi

Altri podcast affari italiani

Altri podcast affari internazionali

Selezionare podcast per genere