Radioteater
RSG
Categoria: Arte
Ascolta l'ultimo episodio:
Martjie en Bruwer Groenewald (Rika Sennett en Anton Dekker) het nie 'n maklike lewe agter die rug nie. Daar is 'n leemte in Martjie se bestaan, wat sy hoop om uiteindelik te kan vul. Sy weet egter dit sal nie maklik wees nie. Haar man doen alles in sy vermoë om die hartseer wat sy nog altyd in haar ronddra, uiteindelik te verlig. Dit sluit in om Thomas Smit (Sean Brebnor) om te haal om haar op hulle plaas te besoek - oënskynlik om geldelike hulp by haar te kry. Thomas het 'n bevoorregte lewe gely. Hy is geheg aan sy ma (Bertha le Roux-Wahl), maar sekere feite wat ná sy pa se dood aan die lig kom, verwar hom. Ná sy besoek aan Martjie kry hy uiteindelik antwoorde. Ander spelers is Louise Eksteen as Kadija, 'n eertydse verpleegster wat Martjie jare gelede bygestaan het, en nuweling Mada Oosthuizen as Lianie Landman, die jong vrou wat deels verantwoordelik is vir Thomas se geldelike probleme. Die drama is in Johannesburg opgevoer deur Mari Snyman.
Episodi precedenti
-
392 - GROETE VAN TANT MARTJIE deur Paula Hartzenberg Thu, 14 May 2026
-
391 - ‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids Thu, 07 May 2026
-
390 - BLOED VAN MY deur JJ Roberts Thu, 30 Apr 2026
-
389 - KALAHARI STERRE deur Adam Willemse Thu, 23 Apr 2026
-
388 - SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn Thu, 16 Apr 2026
-
387 - GEBAKTE PERE deur Karin du Toit Thu, 09 Apr 2026
-
386 - MEEU-RUS deur Jana Nortier Thu, 02 Apr 2026
-
385 - 'N WONDERWERK VIR KERSFEES deur Riana Scheepers Thu, 25 Dec 2025
-
384 - PENDORING (EDMS) BEPERK deur Ampie van Straten Thu, 18 Dec 2025
-
383 - MISVERSTAND deur Anene Loots Thu, 11 Dec 2025
-
382 - VLUGVOOS deur Ronel Mostert Thu, 04 Dec 2025
-
381 - VERMIS, OPHELIA deur Maria Vos Thu, 27 Nov 2025
-
380 - EINDFLUITJIE deur Albert Short Thu, 20 Nov 2025
-
379 - DESEMBERSTERRE deur Helena Hugo Thu, 13 Nov 2025
-
378 - DAAR LEEF MENSE DAAR deur Athol Fugard Thu, 06 Nov 2025
-
377 - TWEE GRAFGRAWERS EN ‘N MELKHOUT deur Jaco Versveld Thu, 30 Oct 2025
-
376 - GENADE, PROFESSOOR! deur Nico Luwes Thu, 23 Oct 2025
-
375 - ‘N STASIE IN DIE NIET deur Chris Barnard Thu, 16 Oct 2025
-
374 - DIE BESOEKER deur Herman Cronjé Thu, 02 Oct 2025
-
373 - DIE DAMHUIS deur Reinet en Dirk Nagtegaal Thu, 26 Jun 2025
-
372 - DIE LAASTE ONTSNAPPING deur Stefaans Coetzee en Annerle Barnard Thu, 19 Jun 2025
-
371 - BROODLYN deur Hein Poole Thu, 12 Jun 2025
-
370 - HOSPITAALSAAL IN BLOEM deur Albert Maritz Thu, 05 Jun 2025
-
369 - ROOI PAPAWER deur SD Fourie Thu, 29 May 2025
-
368 - MY JAPAN deur Schalk Schoombie Thu, 22 May 2025
-
367 - AS KLUISE KON PRAAT deur Marion Erskine Thu, 15 May 2025
-
366 - KEN JY VIR FYTJIE ELAND? deur Eben Cruywagen Thu, 08 May 2025
-
365 - KONNEKSIE deur Marion Erskine Thu, 01 May 2025
-
364 - LENIESGIF deur Hendie Grobbelaar Thu, 24 Apr 2025
-
363 - DIE LEË GRAF deur Helena Hugo Fri, 10 Apr 2020
-
362 - LYNE WAT KRUIS deur Wilmi Wheeler Thu, 17 Apr 2025
-
361 - DIE VRYWORDING VAN EGBERTUS LODEWIKUS APPEL deur Manie Groenewald Thu, 10 Apr 2025
-
360 - DIE VERSAMELDE DAGBOEKE VAN ENE PROFESSOR WEIDEMANN deur Shawn Day Thu, 03 Apr 2025
-
359 - KYSBRIEWE deur A.R. Gurney Thu, 26 Dec 2024
-
358 - DIE STER VAN BETHLEHEM deur Ludwig Emil Gryffenberg Wed, 25 Dec 2024
-
357 - DIE ONGEBAKTE ALASKA deur Johanna Steyn Thu, 19 Dec 2024
-
356 - MAMMIE SE VOORHUIS deur Erin Patience Thu, 12 Dec 2024
-
355 - WYSIE OOR DIE WATER deur Albert Short Thu, 05 Dec 2024
-
354 - GRENSGEVAL deur Rita Swanepoel Thu, 05 Dec 2024
-
353 - MEVROU DOMINEE deur Riëtte Heslinga Thu, 28 Nov 2024
-
352 - DIE NAGSKUIT KOM deur Anton Treurnich Thu, 21 Nov 2024
-
351 - SOETE WRAAK deur Karen Wessels Thu, 14 Nov 2024
-
350 - PUTSONDERWATER deur Bartho Smit Thu, 07 Nov 2024
-
349 - SLAG deur Adriaan Havenga Thu, 31 Oct 2024
-
348 - IKARUS deur Sophia van Taak Thu, 24 Oct 2024
-
347 - NAG VAN DIE LUIPERD deur Joe Kleinhans Thu, 17 Oct 2024
-
346 - EENDAG IN ALICANTE deur Mari Snyman Thu, 10 Oct 2024
-
345 - GELYKHEID EN BROEDERSKAP deur dr. Abel Coetzee Thu, 03 Oct 2024
-
344 - OU LEEUMELKER deur JWF Grosskopf Thu, 03 Oct 2024
-
343 - O, DIE DONKIE deur Pietman Geldenhuys Thu, 27 Jun 2024